| Modulekode | GVK 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Produksiebestuur van grootvee. Aspekte van 'n grootvee-onderneming. Bestuursprogramme, produksie-stelsels en tegnieke wat in die geval van vleis- en melkbeeste volgens produksiestelsels. Gebruik van rekenaarstelsels vir voedingbestuur. Ontwerp en beplanning van plaasgeboue en strukture. Berging en hantering van voer. Hantering en bestuur van afval. Higiëne en kuddegesondheidsprogramme. Praktiese werk: dit sluit die samestelling van rantsoene volgens vereistes en teen die laagste kosteformulerings, asook gespesialiseerde opdragte en ervaringsleer op die plaas in. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | RPL 320, VGE 320, VKU 250 en VKU 260 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App